+18

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Leatitia S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Vir beter kon ons nie gevra het nie. Die beste van die woonstel is die ligging! Alles was skoon en netjies. Ons sal beslis weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeannine
De Reyge
Baie dankie vir die terugvoering, ons sien uit tot volgende keer! Beste wense vir die res van die jaar. Groete Jeannine

Jacqueline R
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Was 'n wonderlike blyplek. Baie netjies en skoon gewees toe ons daar aankom met vriendelike diens! Ons het baie lekker gebly by De Reyge! Loop afstand van plekkies in die dorp en ook van die strand af! Baie aangename plek om te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeannine
De Reyge
Baie dankie, Jacqueline, ons sien uit om jul weer te verwelkom in die toekoms! Beste wense vir die nuwe jaar.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jeannine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)
Bespreek

4 De Reyger Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA348a4271e066553acb0823f1b99dc3051d3ced08dff99bb9c4326b4c3aa738c3da4aa0a776c3906a82c330ef790e9a317d91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 4 De Reyger Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -34.049528181446 24.924148321152
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang