De Stallen Guest Villas and Golf Course
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 06 Dec 2025 tot 04 Jan 2026 en 06 Dec 2026 to 04 Jan 2027.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 06 Dec 2025 tot 04 Jan 2026 en 06 Dec 2026 to 04 Jan 2027.
Prys sluit in
- Kothuis 1
- Included breakfast ingredients in room, self-catering basis.
- Kamer 1
- Included breakfast ingredients in room, self-catering basis
- Kamer 2
- Included breakfast ingredients in room, self-catering basis
- Plaashuis 1
- Included breakfast ingredients in room, self-catering basis
- Plaashuis 2
- Included breakfast ingredients in room, self-catering basis
- Gesinskamer
- Included breakfast ingredients in room, self-catering basis
Huisreëls
Troeteldiere welkom, indien bespreek by Plaashuis 1 of 2, Kothuis 1 en/of Gesinskamer.
Troeteldiere moet aan 'n leiband wees wanneer hulle buite loop.
Gaste moet hul eie beddegoed en kos vir hul troeteldiere bring en hul troeteldiere se gemors opruim.
Daar mag dalk ander gaste in die eenheid langs joune bespreek wees met wie jy die tuin sal deel, daarom is dit jou verantwoordelikheid om te verseker dat jou troeteldier goedgemanierd is.
Gaste sal verantwoordelik gehou word vir enige skade wat deur hul honde of hulself veroorsaak word.
Gaste wat 'n oorlas vir ander gaste is, sal gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat, sonder terugbetaling of enige vergoeding.
Alkohol- of dwelmmisbruik sal nie geduld word nie.
Indien jy dronk gevind word, sal ons jou en joune vra om die perseel te ontruim sonder terugbetaling of enige vergoeding.
Ons behou die reg voor om enige persoon of troeteldier te eniger tyd gedurende hul verblyf sonder vergoeding of terugbetaling te verdryf, indien hulle enige huisreël oortree.
Let asseblief daarop dat indien datums vir besprekings uitgestel word, die kansellasiebeleid vir daardie tydperk van toepassing sal wees.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Brendar Street, Quaggafontein, Bloemfontein, 9320, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang