4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Bosman Van Heerden Street, Ermelo, Ermelo, 2351, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
De Villiers Haven is in Ermelo, Mpumalanga en bied selfsorgverblyf. Dit is 'n ideale opsie vir gesinne, paartjies of sakereisigers, en is naby winkels en restaurante.
Dié ruim woonstel het slaapplek vir 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en gaste deel 'n ruim badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Hierdie woonstel beskik ook oor gemaklike rusbanke, 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf, koffiemasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Veilige parkeerplek is agter afstandbeheerde hekke beskikbaar. Die woonstel is ook naby verskeie trou-venues insluitend Smithsfield, Florence en Perdekraal.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Comien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Bosman Van Heerden Street, Ermelo, Ermelo, 2351, Mpumalanga
- Gaste dink De Villiers Haven het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Bosman Van Heerden Street, Ermelo, Ermelo, 2351, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang