De Wingerd
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 58 Bourke Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geleë in Graaff-Reinet, bied De Wingerd gaste pragtige kamers in 'n Karoo-Victoriaanse styl huis uit die 1840's en is slegs 750 m van verskeie restaurante af.
Die gastehuis, 'n Nasionale Monument, het ook 'n pragtige wingerd wat oor die lengte van die huis strek en is die tweede oudste in die dorp. Gaste het 'n keuse uit kamers met lugversorging wat slaapplek bied vir tussen 2 en 4 mense en is gemeubileer met koningingrootte beddens, 2 enkelbeddens en stapelbeddens. Elk van die kamers het 'n en suite-badkamer met storte of baddens, en vir gerief word linne, elektriese komberse, badhanddoeke en badkamergeriewe voorsien.
Die kamers is toegerus met TV's met geselekteerde DStv-kanale, gratis internettoegang, tee- en koffiemaakgeriewe en gebottelde water. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, en ontbyt kan by enige van die nabygeleë restaurante geniet word.
Die gastehuis kan afkoel in die swembad, gebruik maak van die braaigeriewe, en veilige parkering is beskikbaar.
Graaff-Reinet is ryk aan geskiedenis en bied verskeie Nasionale Monumente en museums, die Hester Rupert Kunsmuseum, Graaff Reinet Museum, Militêre Geskiedenis Museum en die Groot Visrivier Museum vir gaste om te besoek. Die gebied bied wandelpaaie in die Camdeboo Nasionale Park, sowel as 4x4-roetes, visvang, kanovaart en bootvaart by die Nqweba-dam, en besoekers kan ook 'n rit neem en die Vallei van Verlatenheid besigtig.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 79
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 58 Bourke Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink De Wingerd het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 58 Bourke Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang