Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Queen Room with Garden View
- Slegs die kamer.
- Kamer 2
- Slegs die kamer.
- Kamer 4
- Slegs die kamer.
- Kamer 5
- Slegs die kamer.
- Kamer 6
- Slegs die kamer.
- Kamer 7
- Slegs die kamer.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon. Maak asseblief seker dat dit vooraf aangevra word.
Slegs die tuinkamers is troeteldiervriendelik. (Kamer 5, 6 en 7)
Troeteldiere word nie in Kamers 1, 2 en 4 toegelaat nie.
Troeteldiere sal slegs toegelaat word met streng vooraf reëlings. Versuim om vooraf reëlings te tref, kan lei tot geweierde toegang en kansellasie van bespreking.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
58 Bourke Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang