Winelands Golf Lodges 28
1 resensie
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R700 skoonmaakfooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Gaste sal afslag op 'n gholfbespreking by die Pro-Shop kry, 'n komplimentêre wynproe-sessie by Kleine Zalze Winery, en spesiale aanbiedinge by die Camelot Spa.
Hierdie verblyf het 'n omsetterstelsel vir beurtkrag.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 2)
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandweg, De Zalze Gholflandgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap