+68
Gastehuis in Montana

Delectus Manor Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Celia D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Was a comfortable stay. No complaints. Was comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Delectus Manor Guest House
Thank you for taking the time to provide us with positive feedback. Hope to see you again soon! Kind regards, Delectus Management

Annette P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Skoon, netjies en rustig. Pragtige tuine. Baie skoon en netjies. Sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Delectus Manor Guest House
Baie dankie Annette vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit na julle volgende besoek Vriendelike groete Delectus Manor Bestuur

Johann W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Ons het baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Klientediens is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Delectus Manor Guest House
Baie dankie, Johann, vir die terugvoer. Klientediens is bo aan ons lys om die gaste tevrede te hou. Ons hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete, Delectus Manor Bestuur

Lorraine N
1 nag
4.2
Jun 2026

Netjies plek behalwe vir die rasende, skreeuende gaste 1 uur in die oggend. My dogter en vriendin het die Donderdagaand daar geslaap, die dag voor hulle troue, net om te ontspan. Kamers was hulle baie gelukkig mee. Daar was ander gaste wat 1 uur die oggend hard geskree het en baie geskree het in die gastehuis. Deure is toegeklap. So dit was baie onaangenaam en het 'n moeg bruid gehad. Miskien dalk net vir gaste noem hoe om op te tree.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Eldorette H
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2026

Skoon en veilig. Gepas vir een of twee nagte. Voldoen aan vereistes vir slegs slaap en stort. Stil omgewing en veilig vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gerrit
Delectus Manor Guest House
Baie dankie, Eldorette, vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die verblyf geniet en hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete, Delectus Manor Bestuur

Leandri S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gemaklik, netjies en skoon. Ja, ons het dankie baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Delectus Manor Guest House
Goeie more Leandri Ons is baie bly julle het lekker by ons gebly. Positiewe terugvoer is altyd vir ons baie belangrik. Hoop om julle gou weer te sien! Vriendelike groete Delectus Manor Bestuur

Elsabe M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gerieflike verblyf. Verblyf baie netjies en skoon. Koffiewinkel op perseel 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Delectus Manor Guest House
Goeie more Elsabe Ons is baie bly julle het die verblyf geniet en dat alles na wense was. Die restaurant is 'n bonus en ons gaste vind dit gerieflik om daar aan te sit. Ons hoop om julle gou weer te ontvang. Vriendelike groete Leonie Horn (Bestuur)

Madeleine R
1 nag
5.0
Jul 2025

Gemaklik, mooi. Ons het baie lekker gebly. Die staf was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer was gemaklik en het alles in wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Delectus Manor Guest House
Baie dankie, Madeleine, vir die positiewe terugvoer. Dis altyd lekker om te hoor ons gaste het lekker gebly. Vertrou dat ons julle gou weer sal kan akkommodeer. Vriendelike groete, Leonie Horn (Bestuurder)

Marietjie C
1 nag
4.8
Sep 2025

Vrek lekker. Heerlik gebly, netjies, veilig en stil. Baie laat tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerrit
Delectus Manor Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dis vir ons baie belangrik om te weet hoe die gaste hulle verblyf ervaar, sodat ons standaarde hoog bly. Ons hoop om julle weer te kan akkommodeer. Lekker dag. Vriendelike groete, Delectus Manor Bestuur

Ignitia P
1 nag
4.6
Jul 2025

Netjies mooi kamer - sal weer kom. Skoon netjies, mooi kamer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gerrit
Delectus Manor Guest House
Dankie Ignitia vir die positiewe terugvoer. Dis altyd lekker om jou hier te verwelkom. Vriendelike groete, De'ectus Bestuur

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R810
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R810
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R810
per nag (plek vir 2)
Bespreek

389 Dr Van Der Merwe Road, Montana, Pretoria, 0151, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 29 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca5bee777a364936655ba41e37ccca1b2e78856dd1e73c788b4048d3e647d02fa271a35f9557259795ede93e00c1dfaa1d7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 389 Dr Van Der Merwe Road Montana 0151 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.6723358 28.2484781
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang