6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - 17 Paperbark Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Del's Guest House is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Mbombela (Nelspruit). Die gastehuis is sentraal naby Ilanga Mall, hospitale, die Mbombela Hooggeregshof en die sakekern geleë.
Die drieslaapkamerhuis bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n bad.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. 'n Toonbank met stoeltjies is ook beskikbaar. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV.
Gaste het toegang tot 'n tuin en parkeerplek in 'n motorhuis en onder 'n motorafdak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sabile Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 17 Paperbark Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
- Gaste dink Del's Guest House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Paperbark Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang