Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Demi de Mêlée Studio

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan 38, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 400 R1 120 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Demi de Mêlée Studio is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die skilderagtige Bloubergstrand. Hierdie moderne en stylvolle eenheid bied gerieflike verblyf, en is perfek vir 'n paartjie of enkelreisiger.

Hierdie oopplan-ateljeewoonstel beskik oor 1 en suite-slaapkamer, 'n kombuisie, eetarea en sitarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n eenplaatgasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus. Die knus sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n etenstafel met 2 stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Die verblyf het 'n omsetter wat sekere toestelle tydens kragonderbrekings aanhou.

Gaste kan op die stoep ontspan en die asemrowende see-uitsig met 'n skemerkelkie geniet of aan hulle oggendkoffie teug. Daar is ook 'n Weber-braai.

Gaste kan op die strand gaan stap of die nabygeleë besienswaardighede verken. Daar is ook 'n buitestort waar gaste hulself kan afspoel voordat hulle die verblyf binnegaan. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel is beskikbaar.

Hierdie eenheid is naby die MyCiti-stop, restaurante, kroeë en verskeie winkels.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
Koninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 59

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Sir David Baird-rylaan 38, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan 38, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf5e7ee632026d35ffc818b675194275e063ed771939d07939f507502dea20fb2cd046c33c9623e827c640df7c305ea8ed6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 120 per nag (plek vir 2) 38 Sir David Baird Dr Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.7993956 18.460851
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem