+23

Designer Living at The Tokyo

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Tokyo, Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 428 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geleë in die hartjie van Kaapstad en omring deur 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe, bied Designer Living at The Tokyo sjiek akkommodasie, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die ruim woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte bed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 2 sitplekke en die sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Daarbenewens het gaste toegang tot die gemeenskaplike gimnasium en dakvermaaklikheidsarea met 'n swembad, braai-area en eetareas. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die V&A Waterfront 1.2 km weg en die Seepunt Promenade is 3.7 km weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Propr Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • The Tokyo, Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 428
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 428
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 428
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Tokyo, Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf78bf9c2dd0f7c4004e91ca63a4d400a4264f9568c5c0ed0a7536d2fa39fdb6496c854f5d6c964e7875a3ca47b3f981f6a97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 427 per nag, vir 2 mense The Tokyo, Loop Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.92199981662 18.418766415344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang