Designer Loft
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
2 badkamers
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Morganite Street, Sundowner, Randburg, 2188, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Designer Loft is in die hartjie van Sundowner, Randburg geleë en is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n rustige naweekwegbreek of vir oornagverblyf op pad na Johannesburg.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n gastetoilet. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n wasmasjien in die gastetoilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Onder is daar 'n stylvolle kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, induksieplaat, lugbraaier, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware, koffiemasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel. Daar is 'n sitarea op die boonste verdieping met lugversorging, gemaklike sitplek en 'n TV met DStv, Netflix en YouTube. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie leefarea het ook 'n werkspasie. Tydens beurtkrag maak hierdie woonstel van sonkrag gebruik. Skuifdeure lei na 'n privaat dakterras met 'n tafel en sitplek. Die onderste verdieping lei ook na 'n privaat ruimte met braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 12 Morganite Street, Sundowner, Randburg, 2188, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Morganite Street, Sundowner, Randburg, 2188, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang