Destinations Guest House
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Lynton Place, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Destinations Guest House bied gemaklike bed-en-ontbyt-verblyf in die hartjie van Durban-Noord. Dit bied 'n ontspannende verblyf en is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die gastehuis beskik oor 8 pragtig ingerigte eenhede, almal met privaat ingange. Elke eenheid is gemeubileer met gemaklike beddens, sagte dekbedovertrekke en kraakvars linne, en sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en toegang tot gratis WiFi in.
Gaste kan 'n volledige Engelse ontbyt in die gemeenskaplike eetsaal geniet. Die welige tuine bied 'n rustige omgewing vir ontspanning, en die gemeenskaplike swembad is ook beskikbaar. Kensington Square is binne loopafstand, terwyl Beachwood Beach 2.2 km weg is. Met veilige parkering op die perseel kan gaste 'n rustige nagrus in Durban-Noord geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Lynton Place, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Lynton Place, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang