+36
Selfsorg in Manaba Beach

Destiny4u Retreat

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat 'n terugbetaalbare breekskadedeposito direk aan die instansie voor aankoms betaalbaar is. Indien daar nie breekskade is nie, sal dit binne 7 dae ná vertrek terugbetaal word.

Neem asb. kennis dat hierdie verblyf selfsorggeriewe het en daaglikse skoonmaak word nie voorsien nie.
Skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste, indien voor aankoms versoek word, teen 'n ekstra koste gereël word.
Bring asb. jou eie bad- en strandhanddoeke saam.
Toiletware en skoonmaakmiddels word nie voorsien nie.

Troeteldiere word streng nie toegelaat nie.
Rook in enige van die eenhede is verbode. Gaste moet asb. die asbakkies gebruik om buite te rook.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek

81 Svea Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe42f456e4ce0ff3a21f6cff4b02fab90dab5752317baaef6db21c5eb0a460ea200529528d0f41347104c323b12f9c8004c87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 81 Svea Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.846706709262 30.388588607311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang