8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 48 Diaz Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Diaz 48 is 'n asemrowende selfsorghuis in Jeffreysbaai, binne loopafstand van die strand, winkels, verskeie restaurante, die Salted Surf School, en die Surg Village en Padelbane. Dit is ideaal vir gaste wat wil branderplankry, swem, uiteet, inkopies doen, die gimnasium geniet of roei.
Dié opgeknapte huis het houtvloere, en bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die derde en vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed onderskeidelik. Gaste deel die 2 badkamers, waarvan een 'n stort, en die ander een 'n bad en stort het. Daar is ook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die eetarea, perfek om saam maaltye voor te berei en te geniet. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n binnebraai-area. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot hul eie privaat perseel met 'n buitestort en veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Lida-Mari Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 48 Diaz Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Diaz 48 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
48 Diaz Road, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang