Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Dolfyn-kamer
- Slegs die kamer
- Meeu Kamer
- Slegs die kamer
- Snoekie Selfsorg-eenheid
- Selfsorg
- Walvis Selfsorg-eenheid
- Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat daar 'n teerpad en grondpad is wat na die instansie lei. Die teerpad is van Klawer, Vanrhynsdorp, Vredendal, Lutzville en Strandfontein se kant af en die grondpad is tussen Doringbaai en Lambertsbaai. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad en of dit gereën het voor hul aankoms.
Troeteldiere word wel toegelaat.
Rook is verbode in die eenhede.
Geen musiek word toegelaat na 20:00 saans nie.
Geen geraas word toegelaat op die perseel nie om ander gaste se rus en vrede in ag te neem.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Main Road, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 13 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang