Die Beloofde Land
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Die Keurboom
- Selfsorg
- Die Visserman
- Selfsorg
- Die Sonvanger
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat daar 'n 12 km lange grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asseblief navraag doen oor die toestand van die pad voordat hulle bespreek, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Die Keurboom en Die Sonvanger het elk 'n privaat swembad.
Let asseblief daarop dat daar geen selfoonontvangs op die plaas is nie.
'n Ekstra dubbelbed kan teen 'n bykomende koste in die Keurboom-eenheid voorsien word.
Alle gaste het toegang tot braaigeriewe.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the N9, Die Langkloof, Deel 14 Kliprivier Plaas, 40 km from Uniondale, 6460, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang