Die Blouhuis

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

Let asseblief daarop dat die plaashuis geen elektrisiteit het nie, maar wel 2 sonkraggeisers.
Maak asseblief seker dat alle deure en vensters toe is wanneer u die huis verlaat om slange en muise uit te hou.
Was asseblief die rooster na elke gebruik en los die rooster in 'n netjiese toestand.
Alle water kom van die Theewaterskloofdam, so voel vry om 'n bad te tap, maar gebruik dit asseblief spaarsamig.
Geen veldbraaiers, vierwielmotorfietse of troeteldiere word toegelaat nie.
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die gastehuis lei. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Hout is beskikbaar teen 'n bykomende koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vergenoeg Farm, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42b91f5a7dabdb5ccb93f16b04dcf8cedf5e0300ef80973c19c7c110b3da2a503b82fa3421824c83b30e21d940a1249a6db8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 5 mense 4 5 1 5 Vergenoeg Farm Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.283748644716 20.3576465858
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang