Die Boomhuis
1 resensie
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Slegs verblyf
Huisreëls
Daar woon 'n vriendelike kat op die perseel en hy kan soms vir gaste kom groet. Die kat is goedgemanierd en sal nie vir gaste steur as hulle eerder privaatheid wil hê nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R375
per nag (plek vir 1)
- Kapasiteit: 1 persoon
-
Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jubileumstraat 21, Napier, 7270, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom