Die Generaal
4 gaste
1 slaapkamer
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 14:00 - 43 Chris van Niekerk Avenue, Generaal De Wet, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Die Generaal is geleë in Bloemfontein, Vrystaat, naby hoofroetes en ander geriewe vir 'n gemaklike verblyf.
Die eenheid bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens in die solderarea met 'n gedeelde badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea bied 'n kombuisie toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, gereedskap, yskas-vrieskas en 'n ketel. Die sitkamer vloei uit die kombuis en is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en WiFi vir u vermaak.
Gaste kan veilige parkering en 'n privaat ingang geniet.
Besienswaardighede/aktiwiteite om te verken sluit in 'n besoek aan die Loch Logan Waterfront, 'n wedstryd by die Vodacom-stadion, Oliewenhuis Kunsmuseum, sterrekyk by Boyden Sterrewag, of bloot die plaaslike restaurante en gasvryheid geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 43 Chris van Niekerk Avenue, Generaal De Wet, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
43 Chris van Niekerk Avenue, Generaal De Wet, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 14:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang