Beskrywing
Daar is 2 van dié kamers en elkeen het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en multi-kragproppe. Al die kamers het verhit- en eetgeriewe soos 'n yskassie, mikrogolf, breekware en eetgerei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Kinders tussen 1 en 16 jaar betaal 'n ekstra fooi vir 'n matras in die kamer. Nie meer as 1 matras word per kamer toegelaat nie.
- 50% deposito word vereis om bespreking te bevestig.
- Ontbyt en aandete is in al die kamers op versoek beskikbaar, maar slegs van Maandae tot Saterdae.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 6 van hierdie kamers en elkeen het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en multi-kragproppe. Al die kamers het verhit- en eetgeriewe soos 'n yskassie, mikrogolf, breekware en eetgerei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Kinders tussen 1 en 16 jaar betaal 'n ekstra fooi vir 'n matras in die kamer. Nie meer as 1 matras word per kamer toegelaat nie.
- 50% deposito word vereis om bespreking te bevestig.
- Ontbyt en aandete is in al die kamers op versoek beskikbaar, maar slegs van Maandae tot Saterdae.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Luukse Suite het 'n koningingrootte-bed en 'n gemaklike rusbank om op te ontspan. Hierdie kamer het 'n oop, losstaande bad in die kamer en 'n en suite-stort. Die kamer het lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en multi-kragproppe. Al die kamers het verhit- en eetgeriewe soos 'n yskassie, mikrogolf, breekware en eetgerei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
- Kinders tussen 1 en 16 jaar betaal 'n ekstra fooi vir 'n matras in die kamer. Nie meer as 1 matras word per kamer toegelaat nie.
- 50% deposito word vereis om bespreking te bevestig.
- Ontbyt en aandete is in al die kamers op versoek beskikbaar, maar slegs van Maandae tot Saterdae.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Delmey Street, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang