- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Van Riebeeck Laan, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Koepel Selfsorg bied gehalteverblyf in Jan Kempdorp in die Noord-Kaap. Dit is ideaal vir sakereisigers of gaste wat graag wil afskakel.
Dié gastehuis bied 2 kamers met 'n TV en DStv, Netflix en gratis WiFi. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer, 'n kombuisie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n lessenaar, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware.
Daar is 'n pragtige grasperk met 'n etenstafel en stoele.
Veilige parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Simone Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1 Van Riebeeck Laan, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
- Gaste dink Die Koepel Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Van Riebeeck Laan, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang