Beskrywing
Hierdie klassieke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n instapstort en 'n kombuisie. Die kamer het toiletware, handdoeke, 'n yskassie en koffie- en teegeriewe. Hierdie kamer grens aan die hoofhuis, het WiFi en 'n slim-TV. Daar is 'n kaggel in die gemeenskaplike sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ontbyt en aandete is beskikbaar op aanvraag teen 'n ekstra koste per persoon.
Plaasaktiwiteite is nie by die tariewe ingesluit nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie kamer is aan die hoofhuis vas met 'n privaat ingang en het toegang tot WiFi, 'n slim-TV en 'n kaggel in die gemeenskaplike sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Ontbyt en aandete is beskikbaar op aanvraag teen 'n ekstra koste per persoon.
Plaasaktiwiteite is nie by die tariewe ingesluit nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite is 'n privaat, romantiese suite met 'n privaat swembad en het 'n koningingrootte-bed, slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV en die suite se braai-area het 'n uitsig oor die plaasdam met voëllewe. Etes kan op versoek gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt en aandete is beskikbaar op aanvraag teen 'n ekstra koste per persoon.
Plaasaktiwiteite is nie by die tariewe ingesluit nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorgeenheid is weg van die hoofhuis en het 'n uitsig oor die Vrystaatse grasvelde en die dam. Die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens vir kinders. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Daar is ook 'n buitebad. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Ander kenmerke sluit 'n binnenshuise kaggel, 'n TV en braaigeriewe in. Etes kan op versoek gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt en aandete is beskikbaar op aanvraag teen 'n ekstra koste per persoon.
Plaasaktiwiteite is nie by die tariewe ingesluit nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Grootdam, Ventersburg, 9450, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang