Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kuierhuis

Gastehuis
Grandma's Room
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Klassieke kamer met 'n en suite-badkamer en kombuisie. Die kamer het 'n ouwêreldse gevoel wat jou terugvoer na stiller tye. Die badkamer se ou Victoriaanse bad maak van bad 'n nostalgiese ervaring. Alle kamers is toegerus met toiletware, handdoeke, yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe met vars melk elke oggend.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Plaasaktiwiteite is nie by die tariewe ingesluit nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Guinea-fowl Nest
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die dekor verskaf 'n ware inheemse gevoel aan die omgewing. Die kleure is ryk en aards. Die bank kan maklik omskep word in 'n gemaklike enkelbed. Toegerus met toiletware, handdoeke, yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe met vars melk elke oggend.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Plaasaktiwiteite is nie by die tariewe ingesluit nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wittebrood-Suite
Vanaf
Vanaf R680
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Wittebrood-Suite is 'n privaat, romantiese suite met 'n privaat swembad en het 'n koningingrootte-bed, slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Vars melk word daagliks voorsien. Die sitarea het 'n TV en die suite het 'n uitsig oor die plaasdam met voëllewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Plaasaktiwiteite is nie by die tariewe ingesluit nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sweet Home Alone
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Selfsorg-eenheid met TV en braaigeriewe. Die eenheid is weg van die hoof woning en kyk uit oor die Vrystaatse vlaktes en dam. Dis rustig en bied die geleentheid om te ontspan. Die tweeslaapkamereenheid bestaan uit 'n dubbelbed en 4 enkelbeddens. Die buitebad is ideaal vir kinders om in te baljaar en te ontspan onder die sterrehemel.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar.
Plaasaktiwiteite is nie by die tariewe ingesluit nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootdam, Ventersburg, 9450, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmZmEyMzM4LWRmMDktNDU2Mi1iODgyLTM5NjU1YjJlNTRlZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 Grootdam Ventersburg 9450 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.039904 27.26303
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem