Die Plaashuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Sakke hout beskikbaar teen 'n ekstra koste elk. Daar is 'n gasstoof en oond vir gebruik. Gaste moet 'n waaier of haardroër saambring indien nodig.

Die huis gebruik bergwater, wat bruinerig van kleur is, asook vars reënwater. Dit is veilig om te drink, maar gebottelde water kan gekoop word indien verkies.
As gevolg van beurtkrag sal daar geen krag of Wi-Fi wees nie, en die water sal dalk nie behoorlik vloei nie aangesien dit met 'n drukpomp werk.

Selfoonontvangs is swak, maar Wi-Fi is beskikbaar.
Geen vuurwapens word op die eiendom toegelaat nie.
Geen ekstra skoonmaakfooi word gehef nie, maar gaste word vriendelik versoek om die plaasverblyf in dieselfde toestand te verlaat as wat hulle dit gekry het.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R316, Mierkraal Farm, Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18744f093f891423e3a5a0374578d744f513a65684c4a5d8c5dbc10e3700e19c898ff44b479c52a950d46186c626e64ff5fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 R316 Mierkraal Farm 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.437057824985 19.858487225292
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang