+23
Selfsorg in Sutherland

Die Prokureurshuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Eleanor V
1 nag
5.0
Feb 2026

Elkeen van Jacques se huise voel soos 'n 2de huis, want daar is alles wat mens nodig het. Ek het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorna L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Pragtige huis. Baie lekker, ruim huis, stapafstand van alles in die dorp. Omheinde erf vir die honde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Good location and close to all shops and restaurants. Just a one night stay, clean house and friendly host. Has everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elba M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2026

Baie lekker ruim huis met alles toegerus. Huislike atmosfeer. Baie lekker gebly, was net nie gewoond aan die houtvloere wat so baie kraak nie. Lekker huislike atmosfeer, en goed versorg. Daar was egter vreeslik baie muskiete, maar dit is nou nie die huis of gasheer se skuld nie. 'n Waaier in elke slaapkamer sou baie gehelp het. Kan verder niks fout vind nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tim V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2026

Spacious & nostalgic. A wonderful place to stay. Spacious and nostalgic. From the early 1900s, so don't expect luxury. Neighbour is a business, so expect traffic noise and some fumes. We would come back for stargazing. Best place to eat out is Blue Moon. Good communication through WhatsApp with the landlady.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Deon J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Kan nie wag vir ons 2de besoek nie. Awesome stay. Sentraal geleë, alles wat jy wil hê is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francien M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Skoon, groot. Pragtige, groot historiese huis! Baie gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ghalib M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Fantastic. It was such an amazing place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker kuierhuis naby alles. Pragtige ou huis, goed geleë om restaurante, die Planetarium en die lieflike NG Kerk te besoek. Ideaal vir groot gesinne of 'n groep vriende wat saamreis, dis 'n groot huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 253

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 970
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 970
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 970
per nag (plek vir 8)
Bespreek

31 Jubilee Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a9b476c60b3ca6d9c6a810002448ccf99f58b9c3a2a971853de332ef75ab53e67dd9cb873c36ed1b413638b4a58d5bb01a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 970 per nag, vir 8 mense 81 5 1 5 31 Jubilee Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.394181470185 20.663490055225
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang