Pick your preferred language

English

Afrikaans

+15
Gastehuis in Despatch

Die Regte Plek

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Bree Street, Retief, Despatch, 6220, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die Regte Plek is in Despatch, 'n klein dorpie in die Oos-Kaap, geleë. Hierdie eenhede bied 'n intieme ontvlugting vir enkelontdekkingsreisigers of sakereisigers.

Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n en suite-badkamer. Gaste in die eenhede deel 'n leefarea met 'n sitarea en eetarea, asook 'n kombuisie.

Daar is veilige onderdakparkeerplek met sekuriteitskameras en die dienste van 'n sekuriteitsmaatskappy is ingesluit. Braaigeriewe is op versoek beskikbaar, asook gratis WiFi. Etes kan vooraf gereël word.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dekseltjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Bree Street, Retief, Despatch, 6220, Oos-Kaap
  • Gaste dink Die Regte Plek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 Bree Street, Retief, Despatch, 6220, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA735760c292b4e9dfbaacc37212dfc77ae80ea158ee91d942ac3fc66f3ffb404f7ecc53998271629e3707e5690bc7562dc4f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 1 Bree Street Retief 6220 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7936589 25.4767796

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang