Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Despatch

3.8 / 5  
volgens 16 resensies
Lees regte resensies van Despatch van 16 geverifieerde gaste.
Indien jy Despatch besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Despatch.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Despatch akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Despatch Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Despatch Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Despatch

Buttons Too is 'n losstaande huis in 'n luukse kompleks in die woonbuurt Heuwelkrui in Despatch, 'n dorp tussen Uitenhage en Port Elizabeth. Dit is die ideale akkommodasie vir gesinne of groepe vriende wat veilige s...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Despatch

Buttons Won is 'n moderne eenheid in Heuwelkruin, Despatch, 'n dorp tussen Uitenhage en Port Elizabeth. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelstapelbed. Linne, handdoeke en ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR950
R760
per nag, vir 4 mense
B&B in Despatch

Studio 47 B&B, wat eens 'n fotografie-ateljee was, is omskep in 'n gerieflike en privaat oopplan-tuinkothuis wat oor die swembad en tuin uitkyk. Studio 47 B&B is in die klein plaasdorpie Despatch in die Oos-Kaap gel...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Despatch

Big Tree Self-catering Accommodation is in die dorpie Despatch naby Port Elizabeth. Verblyf is beskikbaar in 'n eenheid met 1 slaapkamer, 'n oopplan-leefarea en goed toegeruste kombuis. Daar is slaapplek vir 3 gast...

Vanaf
R200
per nag (plek vir 4)
Oord in Despatch

Arabest Resort is op 'n kleinhoewe aan die buitewyke van die sonderlinge Despatch naby Port Elizabeth geleë. Die dorp se ideale ligging bied aan besoekers 'n ontspanne atmosfeer, maar is steeds ook naby die middest...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Despatch

President Brand Str Flat is 'n selfsorg-woonstel met 1 slaapkamer wat in ’n luukse area van Despatch, 'n dorpie tussen Uitenhage en Port Elizabeth, geleë is. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Despatch

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Uitenhage, Sondagsriviervallei

L & M Guest House is in die historiese dorp genaamd Uitenhage geleë en bied gerieflike selfsorg-akkommodasie, op 'n privaat eiendom. Die huis het al die moderne selfsorgfasiliteite en toebehore in 3 slaapkamers, 1...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R720
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Uitenhage, Sondagsriviervallei

Pongola Road Self-catering Accommodation is 'n volledig toegeruste, moderne selfsorgwoonstel in Winterhoek Park, Uitenhage. Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir tot 4 gaste (2 volwassenes en 2 kinders) en be...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R585
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Uitenhage, Sondagsriviervallei

Villa Marche verskaf 'n moderne en gerieflike eenheid in Winterhoek Park, 'n stil gedeelte van Uitenhage sowat 40 km vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe. Dié moderne eenheid het 1 slaapkamer en 1 badkamer....

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Uitenhage, Nelson Mandela Baai

Ons Kontrei Guest House is in Uitenhage naby die winkels, restaurante en kitskosplekke geleë. Die gastehuis bied selfsorg-eenhede en die meeste van die eenhede het braaigeriewe. Die eenhede het en suite-badkamers,...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Despatch akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]