Die Seedonkie
4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20A St.Francis Straat, C-Place, JEFFREYS BAY, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die Seedonkie is 'n eenheid wat ideaal is vir 'n oornagverblyf of 'n bekostigbare, vinnige wegbreek. Dit is geleë in Jeffreysbaai, 'n kusdorp bekend vir sy wêreldklas branderplankry en Blouvlagstrande.
Die eenheid bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, met slaapplek vir tot 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Kindergrootte slaapbank is beskikbaar in die leefarea.
Die eenheid beskik oor 'n slim-TV en 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Cobus Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 20A St.Francis Straat, C-Place, JEFFREYS BAY, 6330, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20A St.Francis Straat, C-Place, JEFFREYS BAY, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang