Die Seeperdjie
8 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20A St Francis Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Seeperdjie is 'n vakansiehuis in Jeffreysbaai, 'n kusdorp bekend vir sy branderplankry en Blouvlagstrande. Dit is die ideale toevlugsoord vir gaste wat 'n seewegbreek soek.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 8 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die gastebadkamer is toegerus met 'n bad.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, lugbraaier en mikrogolfoond.
Die eiendom is binne loopafstand van Jeffreysbaai se hoofstrand, die beste roomyswinkel, 'n MiniDonut-winkel en 'n vis-en-tjipswinkel. Gaste sal toegang hê tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 20A St Francis Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20A St Francis Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang