+19

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Juanita V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlik stil en veilig, sal altyd teruggaan. Wanneer ons moet oorslaap in Tzaneen, is dit beslis ons nuwe 'go-to place'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette H
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Bevredigend. Ons het almal baie lekker gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Baie lekker gekuier, Tzaneen is 'n pragtige area. Baie skoon en netjies, goed ingerig met 'n lekker braai area. Oom Hennie is dierbaar en was baie behulpsaam met enigiets wat ons nodig gehad het! Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Die Skuur
Dankie Martie, ek is bly julle het dit geniet.

Kevin Jangke B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie oulike plekkies. Wonderlike plekkie. Baie netjies en skoon. Het al ons vereistes gedek. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Gemaklik, skoon en netjies. Oulike plek! Baie oulike en lieflike plek. Als wat jy nodig het. Skoon en netjies. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
Die Skuur
Dankie. Nie regtig aan 'n extraction fan gedink nie, maar jy het nou die saad geplant. Gaan verseker iets daar aan doen.

Koos V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Die geriewe en kommunikasie was puik! Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Sy het baie lekker gekuier en was baie dankbaar vir die gerieflikheid van alles. Ek skryf hierdie namens my dogter wat oornag het by die Skuur en net met lof gepraat van die gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ontspannend, rustige omgewing. Die buite stoep is heerlik om 'n dag te begin met. Dit was heerlik. Die Skuur bied alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Sentraal. Perfek vir 'n jong gesin wat 'n veilige slaapplek nodig het vir bv. sporttoere. Naby aan al die skole in die dorp.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heila S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2025

Sal definitief weer van dit gebruik maak. Vreeslik lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek

38A Boundary, Aquapark, Tzaneen, 0850, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA280af96a92f0f33ba4f8caaa2faedb607076d31a7cea98753a406d8c3b83f97073e8a9b9b9685dc75a9e82f474030de89b39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 38A Boundary Aquapark 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -23.828967945282 30.156072087742
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang