- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 91 Dolf Street, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Die Suidwester Gastehuis is 'n gastehuis in Parys, 'n bekoorlike dorpie op die oewer van die Vaalrivier.
Dié gastehuis bied verblyf in 5 oopplan-eenhede met privaat ingange wat geskik is vir 2 tot 4 gaste. Die eenhede het elk 'n dubbelbed, enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Verder het elke eenheid 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n TV met DStv, asook WiFi. Daar is ook braaigeriewe by nommer 1 en 4. 'n Sonkragstelsel hou gedurende beurtkrag die ligte aan. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Parys het 'n rits doendinge soos bessiespluk, visvang, riviervlotvaart, voetslaan, 4x4-roetes, abseil, gholfspeel en die Vredefortkoepel besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Petro Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 91 Dolf Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Die Suidwester Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
91 Dolf Street, Parys, 9585, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang