15 gaste
5 slaapkamers
15 beds
3 badkamers
- 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Farm Rooipoort, 15 km from Dewetsdorp, 9940, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Die Wilgers is 'n selfsorg-eenheid wat veilig in Jimmie Roos geleë is en bied pragtige uitsigte oor die dam, 15 km vanaf Dewetsdorp en 68 km vanaf Bloemfontein.
Dié verblyf bied 5 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 15 gaste. Die slaapkamers is almal ingerig met enkelbeddens en die kapasiteit van die kamers wissel van 2,3 of 4 gaste. Die gemeenskaplike badkamer is toegerus met toilette, storte en wasbakke.
Die hoofleefarea met lugversorging sluit 'n kombuis en 'n oopplan-eetkamer en -leefarea in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, vrieskas, gasstoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die hoofleefarea het oorgenoeg sitplek vir gaste om te ontspan of te eet, asook 'n oorvloed spasie buite vir die hele gesin om te geniet. Die eenheid bied 'n ruim stoep met braaigeriewe wat oor die dam uitkyk.
Gaste kan die 3 avontuurroetes wat in die area beskikbaar is, gebruik of hulle kan in die dam gaan visvang wat op 'n vang-en-vrylaat-basis is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Daleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Farm Rooipoort, 15 km from Dewetsdorp, 9940, Vrystaat
- Gaste dink Die Wilgers het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Rooipoort, 15 km from Dewetsdorp, 9940, Vrystaat
Sien kaart- 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang