Dinkweng Safari Lodge
Beskrywing
Daar is 6 eenhede van hierdie tipe. Elke eenheid het 3 slaapkamers. Al die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n volledig toegeruste kombuis, 'n sitkamer met 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale en 'n DVD-speler. Buite is daar 'n plonspoel, 'n braai-area en 'n dek met uitsig oor die vallei met sy ongelooflike Afrika-sonsondergange.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat die hoofhek om 21:00 sluit.
Finale bevestiging van die bespreking word slegs gemaak na ontvangs van die bogenoemde betaling.
Volle vooruitbetaling is 4 weke voor aankoms betaalbaar.
Korttermynbesprekings vereis volle betaling 14 dae voor aankoms.
Die volgende word nie op die perseel toegelaat nie:
Rook in die lodges;
Troeteldiere;
Vuurwapens;
Privaat voertuie wat vir wildritte gebruik word.
Vierwielmotorfietse of motorfietse.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dinkweng Safari Camp, R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang