Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dinkweng Safari Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Dinkweng Safari Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Theo V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en rustig, perfek om lekker te rus.

Ons het dit baie geniet en heerlik gerus. Diens was baie goed, van ontvangs, die Spa, skoonmakers ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl C
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best I have ever experienced, brilliant service, extremely professional and friendly.

I would recommend Dinkweng to everyone looking for value for money. The service is excellent. We received a warm welcome from the front-of-house manager. The food is awesome and the hospitality as a whole is amazing. The staff are friendly and professional.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S
Saam met eggenoot / lewensmaat

So amazing.

What an amazing experience, friendly staff, beautiful view, stunning house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek en die regte plek om af te skakel.

Ons het die rustigheid baie geniet. Die lodge is volledig toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik.

As jy wil rus en uit die stadslewe se gejaag uitkom is Dinkweng Safari Camp die perfekte plek. Sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlien S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlien S
Gesin met klein kinders

Perfekte gesinsvakansie

Die Lodge is privaat en beskik oor al die geriewe wat jy nodig het om behoorlik te ontspan. Die ligging is wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Rustig, ongelooflike sonsondergange, heerlike staproetes en wildsroetes tussen die diere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hier kan jy afskakel!

Ongelooflik rustig en asemrowende sons ondergang. Baie droog en warm nou hoop vir reën. Swembad is 'n seën. Almal baie vriendelik. Sal weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike blaaskanswegbreek weg van die stad.

'n Wonderlike tyd gehad, die kliëntediens was puik, uitsig is asemrowend mooi. Die lodges is netjies en verskaf alle behoeftes wat jy nodig het. Kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Kon nie vir 'n beter plek gevra het nie, sal enige tyd weer kom kuier. Sien Dinkweng Safari Camp weer gou-gou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Incredible place to stay.

What an amazing place to stay where you can get close to nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leoni J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die omgewing is asemrowend mooi!

Die Lodge was pragtig, stylvol en goed toegerus! Die omgewing asemrowend mooi met die pragtigste uitsig vanaf ons Lodge. Ons sal vir lank nog net met wonderlike herinneringe terug dink aan ons naweek en beplan reeds ons volgende besoek. Die bestuurspersoneel was uiters behulpsaam en het uit hul pad gegaan om dinge vir ons so gerieflik as moontlik te maak. Geen moeite is ontsien nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nele C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nele C
Gesin met tieners

Heerlike verblyf in die ongerepte bosveld met vele diersoorte op jou voorstoep.

Perfekte wegbreek uit die stad na die hartjie van die bosveld. Ruim en gesellig ingerig, met die swembad 'n lewensredder vir die somershitte! Gasvrye oord- en plaasbestuurder. Die wildritte waar ons die vele wild en kameelperde van naby kon beskou was besonders. Daar is egter geen selfoonopvangs of sein nie - wat ons nie verwag het nie. Skoonmaakdienste daagliks, ongeag die vakansie-dae en Sondae, was 'n bederf. Heerlike gebraai en die pragtige sonsondergange en fantastiese uitsig oor die berge en vallei waardeer. Ons het die verblyf geniet en sal dit definitief kan aanbeveel. PS: die grondpaaie na die oord mag 'n uitdaging wees as jy 'n lae voertuig ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dinkweng Safari Lodge se terugvoer

Baie dankie Nele, ons waardeer die terugvoer.

Groete,
Lee

Dinkweng Safari Lodge
Carola V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carola V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die omgewing was ongelooflik, die onderhoud van die eenhede 'n teleurstelling.

Oorsigtelik kan ek sê Dinkweng was amazing, maar dit word nie in stand gehou nie. Ons stort se koue kraan was stukkend, die TV-kamer se lig het in die nag vanself aangeskakel en ons kon glad nie die skakelaar vind nie, later gesien dis agter die eetkamerkas in 'n gewone prop. Daar was klein silwer goggas wat ek 2 keer 'n dag met 'n besem uitgevee het, duidelik 'n probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joeninne J - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joeninne J
Gesin met klein kinders

Perfek

Uitsonderlik. Vriendelik ontvang. Die eenheid is heerlik ingerig en daar was absoluut niks om oor te kla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne C - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig die moeite werd om Dinkweng te besoek.

In alle aspekte uitstekend, goeie diens ontvang deur vriendelike mense. Skoon en beeldskone omgewing. Verblyf baie netjies en voldoen aan alle benodigde vereistes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dinkweng Safari Lodge se terugvoer

Baie dankie Morne! Dit was lekker om julle te ontmoet en aan Dinkweng bekend te stel.
Groete
Yolanda

Dinkweng Safari Lodge
Vanaf
R3 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R3 360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dinkweng Safari Camp, R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1NjdjNzk0LTRlZWQtNDg0ZS05Y2IwLThlMWY1ZTI4YTgyMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 360 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Dinkweng Safari Camp R33 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.021308295415 27.900995314121
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem