+18
Wildsplaas in Dinokeng

Kothuis Dinokeng Wildreservaat Ons Grond

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Mike B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Lovely bush breakaway. Beautifully set on the side of a waterhole in Dinokeng Nature Reserve. Bird life, the animals and the nagapies at night made the trip extra special. We chose to self-drive, which costs extra, but conservation costs money, so we were happy to pay our conservation and self-drive permit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enid H
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

The weather wasn't too good. Quiet and very relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evert S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2026

Perfekte basis om Dinokeng vanaf te verken. Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2026

Heerlik stil en rustig! Baie lekker! Diere is mooi, net sommige paaie is byna onbegaanbaar!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Crystal E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Vreeslik baie lekker. Ligging was great gewees, kon baie diere sien in die omgewing. Het die verblyf baie geniet. Al wat ek wel kan voorstel in die kombuis, is 'n stoof met plate. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marilise K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2026

Heerlike Bosveld kuier. Ons het heerlik gebly. Al wat sleg is, is die daaglikse koste om die wild te gaan kyk. Het nie daarvan geweet nie. Maar nou weet ons dit vir die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Martin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Baie lekker gebly, alles wel baie dankie. Ja, ons het lekker gebly, plek is netjies, veilig en baie toeganklik van hoofpad af.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anien D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2026

Was 'n heerlike ervaring in die bosveld. Ons het baie lekker gekuier. Baie rustig en binne in Dinokeng reservaat, so as jy by die hek uitry, kyk jy al klaar wild. Eienaar is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Richard R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2026

Baie lekker gebly. Rustige area met goeie facilities. Baie lekker gebly. Gasvryheid was brilliant gewees. Sal aanbeveel dat mense daar moet bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Pip Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 54

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 905
35 % AF
R1 905 R1 115
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 905
35 % AF
R1 905 R1 115
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 905
35 % AF
R1 905 R1 115
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Hammanskraal Road, Klipdrift Farm Portion 46, Dinokeng Game Reserve, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45463d40c4ec6e979a8992b7cf990ba3729ba20057e95617d55c153fab9abc56cf0acc745d1e011991f63f80feaf4029c728?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 905 nouVanaf R1 115 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Hammanskraal Road Klipdrift Farm Portion 46 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.352584501801 28.367521931892
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang