Dis Al! Akkommodasie
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Wegbreek
- Selfsorg
- Ruskans
- Selfsorg
- Salig
- Selfsorg
- Knus
- Selfsorg
- Vrolik
- Selfsorg
- Jolyt
- Selfsorg
- Ontspan
- Selfsorg
- Droom
- Selfsorg
- Tjailatyd
- Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word streng vooraf gereël en 'n R50 fooi per nag per troeteldier sal geld.
Neem asseblief kennis dat slegs die aantal persone wat in die kwotasie genoem word, toegelaat word.
Geen besoekers word tydens jou verblyf toegelaat nie.
Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie.
Geen rook binne geboue nie.
Geen breekskadedeposito's nie, maar die gas is verantwoordelik vir alle skade, breekskadekoste en verliese.
Geen daaglikse skoonmaak nie, indien soeke dit vereis, moet hulle vooraf reëlings tref met Lynette en 'n skoonmaakfooi sal van toepassing wees.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Dougall Street, Mcdougall's Bay, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang