+26

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Joané L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Familietyd, stiltetyd, kwaliteit tyd. Pragtig, heerlik gebly. Beeldskone plekkie met diere wat kom kuier regdeur die dag. Ons het die kudus vreeslik geniet. Bonfire is tops, en jy kan agteroor lê in die warmbad met 'n wyntjie en die natuurskoon geniet. Plekkie sluit selfs ekstras in soos ysmasjien en drukpot. Familie speletjies was so oulik en kreatief, want dit dwing mens om af te skakel saam jou kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Chanel
Disa 304
Hi Joané, Baie dankie vir jou goeie terugvoering, ons is baie bly dat julle lekker gebly het. Sien uit om julle in die toekoms terug te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chanel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap Minder as ’n maand

Vanaf R800
25 % AF
R 800 R 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R800
25 % AF
R 800 R 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R800
25 % AF
R 800 R 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

304 Disa Paadjie, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA957642464b10ae5f1e9e959cca9c56e0e08b81b968dfe0dd9552bc2b4ae7ec329eba92727a71493ade64c90ef2a76c546562?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R600 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 304 Disa Paadjie Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.925174889423 27.635908678122

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang