Selfsorg in Hartenbos

Dolfyn201 @ La Mer

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

10% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
10% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Slegs 4 persone word toegelaat.

Neem asseblief kennis dat honde nie toegelaat word nie.

Matriekstudente word nie toegelaat gedurende die matriekvakansie nie.

Harde musiek of oormatige geraas word nie op die perseel toegelaat nie.

Gebruik asseblief slegs die vullissakke wat in die kas van die tweede slaapkamer voorsien word.

Die aangewese parkeerarea kan slegs een voertuig en een sleepwa akkommodeer. Besoekers moet buite die perseel parkeer.

Vullis moet na die vulliskamer in die gebou geneem word, wat in die middel van die parkeerarea geleë is. Vullis word op Dinsdae opgetel.

In die middel van die gebou is daar 'n area waar jy jou voertuig kan afspoel, slegs beskikbaar gedurende die week, asook 2 storte om sand af te spoel wanneer jy van die strand terugkeer.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Port Natal Avenue, Lamer Dolfyn 201, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0157a1536d10eddc948db95a329d531df79ddea6997b8d7f4a55ba5501b359191c0cb0027a069b547003f74568e54e82bae9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Port Natal Avenue Lamer Dolfyn 201 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.12886516919 22.113091283151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang