Dolphin Beach H301

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Besprekingsfooi van R100.00 per bespreking
  • Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die regspersoon van Dolphin Beach handhaaf streng regulasies; daarom vereis ons 'n afskrif van die ID of bestuurslisensie vir alle gaste wat by die eiendom bly.

ID/Paspoort word vereis met inklok.
Besprekings van 8 nagte en langer sal 'n gratis skoonmaakdiens tydens die verblyf met vars linne insluit.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.

Rook is nie toegelaat nie.

'n Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito is betaalbaar voor inklok. Die bedrag word bepaal deur die kwaliteit van die instansie en word na goeddunke van die eienaar of bestuur toegepas.

Elektrisiteitsverbruik is onderhewig aan 'n billike gebruiksbeleid om 'n volhoubare en gemaklike ervaring vir alle gaste te verseker. In gevalle van buitengewoon hoë verbruik, kan terugbetaling versoek word.

'n Laat inklokfooi is van toepassing vir aankomelinge tussen 21:00 en 00:00.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 15 dae voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 15 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin Beach, 1 Marine Drive, Dolphin Beach H301, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA168add6bc5c8fd6711f88d683eb49302684730fbc0b55a84fd32415aa66708471985492de0ac902494b6dd788adc3d2f9bbc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Dolphin Beach, 1 Marine Drive Dolphin Beach H301 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.829874086119 18.48165493289

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang