Dolphin Creek Golf Estate 51
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook in die huis is verbode.
Let dat die eienaar ook op die perseel woon.
Parkeerplek is langs die swembad beskikbaar.
Daar is sonkrag op die perseel en dit is heeltemal onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk. Gebruik asb. die krag spaarsamig tydens beurtkrag.
Gaste kan wasgoed by die wassery langs Spar teen 'n minimale fooi was.
Moet asb. nie die WiFi se boksie skuif nie, dit beïnvloed die opvangs.
Swembad word op eie risiko gebruik.
Gaste word vir breekskade verantwoordelik gehou.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 01 Morrison road, 51 Dolphin Creek Golf Estate, Groot Brakrivier, 6509, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang