Don Juan 2
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R870.00 per bespreking
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die perseel word slegs vir vakansiedoeleindes verhuur; geen byeenkomste word toegelaat nie.
Die woonstel bied plek vir 'n maksimum van 6 gaste, insluitend kinders. Geen besoekers word toegelaat nie. 'n Maksimum van 2 voertuie mag op die eiendom geparkeer word.
Stiltye moet daagliks tussen 21:00 en 07:00 nagekom word.
Vuurwapens, loodkoeëlgewere en vuurwerke is streng verbode op die eiendom.
Harde musiek word nie toegelaat nie, insluitend musiek wat deur voertuigklankstelsels gespeel word, aangesien dit 'n residensiële area is.
Oormatige geraas sal nie geduld word nie.
Rook is verbode binne die woonstel.
Oorskryding van die maksimum aantal huurders word nie toegelaat nie en sal lei tot uitsetting sonder terugbetaling.
Gaste word verwag om die eenheid in die toestand te verlaat waarin dit gevind is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 145 Marine Drive, Lawrence Rocks, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang