4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 70 Compensation Beach Road, 26 Boulder Bay, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
26 Boulder Bay @ Donna Blue is 'n bekoorlike selfsorg-strandfrontwoonstel op die tweede verdieping in sentraal Ballito. Dit bied slaapplek vir tot 4 gaste wat op soek is na 'n rustige kuswegbreek.
Die woonstel het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed het.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg, insluitend 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Die leefarea sluit 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV in, met twee rusbanke vir 2, 2 enkelstoele en 'n eetkamertafel vir 6. Die balkon bied 'n see-uitsig en is gemeubileer met 'n buitetafel en 4 stoele.
Die woonstel bied veilige parkering met 1 motorhuis en 24-uur-sekuriteit by die hek en regdeur die kompleks. Skoonmaakdienste tydens die verblyf is op aanvraag teen 'n bykomende koste beskikbaar. Die kompleks het 'n omheinde swembadarea met 'n kinderpoel en 'n swembad vir volwassenes. Piekniektafels en swembadstoele is beskikbaar. (Let asseblief daarop dat die swembad met ander vakansiegangers gedeel word en sy eie stel reëls het.)
Direkte toegang tot die Ballito Promenade is beskikbaar, 'n 4 km lange verhoogde houtwandelpad wat strek van Salmon Bay tot Willard Beach, perfek vir strandwandelings of om nabygeleë restaurante en winkels te besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Deoni Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 70 Compensation Beach Road, 26 Boulder Bay, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 26 Boulder Bay @ Donna Blue het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
70 Compensation Beach Road, 26 Boulder Bay, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang