Doonside Holiday Flats

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorgwoonstelle
Tarief aangedui vir hoogseisoen is per woonstel en die limiet is vir tot 4/5 gaste per woonstel.
Alle tariewe sluit beddegoed, ens. in en al ons woonstelle word daagliks volledig skoongemaak. Ons voorsien nie bad- en strandhanddoeke nie, so bring dit asseblief saam met jou.
Ons laat nie troeteldiere toe nie.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Vir korporatiewe besprekings en/of groot groepbesprekings van meer as 1 woonstel hef ons 'n breekskade/sleuteldeposito.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Lagoon Road, Doonside, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyY2FjNDQwLTgyNTItNDE2NS04OGVjLTljZjdjN2U0YzQ1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 58 5 1 5 18 Lagoon Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.0745836 30.8714733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang