4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Hoog Street, Piketberg, 7320, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dorpsplasie is 'n knus, sentraal geleë verblyf in Piketberg, ideaal vir 4 gaste wat op soek is na 'n rustige oornagplek.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Twee enkelbeddens in die ruim leefarea kan omskep word in 'n koninggrootte-bed indien nodig.
Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei en breekware. Die leefarea sluit gemaklike sitplek en 'n toegewyde werkspasie in.
Gaste word omring deur berguitsigte en 'n lieflike park en word verwelkom met varsgebakte beskuit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Wilma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Hoog Street, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
- Gaste dink Dorpsplasie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Hoog Street, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang