Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R350.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook is nie binne die huis of onder die motorhuis toegelaat nie. Gebruik asseblief die aangewese buite-area onder die boom slegs vir rook.
Respekteer asseblief die bure en hou geraas en harde musiek tot 'n redelike vlak.
Troeteldiere word slegs met afspraak toegelaat.
Stiltetyd is vanaf 22:00 op weeksdae en middernag op Vrydae en Saterdae.
Troeteldierbeleid – Huisreëls
Hierdie is 'n troeteldiervriendelike verblyf, en goedgemanierde honde en katte is welkom, met 'n maksimum van twee troeteldiere per verblyf.
Maak asseblief skoon na troeteldiere, veral in die tuin.
Troeteldiere moet te alle tye onder toesig wees en nie sonder toesig in die kothuis gelaat word nie.
Hou asseblief troeteldiere van beddens en meubels af; troeteldierbeddens word voorsien.
Oormatige geblaf of aggressiewe gedrag teenoor bure of personeel word ontmoedig.
Enige skade wat deur troeteldiere veroorsaak word, sal teen vervangingswaarde gehef word.
Verantwoordelike troeteldier-ouerskap word waardeer, en gaste en hul troeteldiere word hartlik verwelkom.
'n Skoonmaakfooi en breekskadedeposito is van toepassing op elke bespreking, betaalbaar direk by die eiendom via kaart, kontant of elektroniese oordrag.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Arnold Street, Oudtshoorn, 6603, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang