+31
B&B in Kemptonpark

Doves Nest Guest House

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Begin van 'n heerlike vakansie. Die diens was uitstekend en sal die verblyf vir enige iemand aanbeveel wat moet oornag in Johannesburg en weer vroeg 'n vlug moet kry die volgende oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Vriendelike bedagsame mense. Vir seker sal beslis weer gebruik maak van Doves Nest Guest House.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dan En Suzie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2026

Rustig en aangenaam. Al die personeel was vriendelik. Die basiese geriewe is daar, maar iemand wat 5-ster 'glamour' soek, sal die plek nie waardeer nie. Die personeel was ultra-akkommoderend t.o.v. my laktoosvrye en spesiale koffie- en ander behoeftes. Die etes is eenvoudig, maar het aan ons vereistes voldoen. Ons het aandete en ontbyt daar genuttig. Ons moes op baie kort kennisgewing blyplek kry en hulle shuttle vanaf die lughawe was onmiddellik beskikbaar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bruce T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Exceptional. Exceptional and better than expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitstekend! Netjies, skoon, genoeg warm water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Remuna B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Convenient, perfect quick stopover. I enjoyed that Dove's Nest has a beautiful garden. It's like a home away from home. Another big bonus is the free airport shuttle. It's a pity there was no vegetarian breakfast option for me or even just fruit. One other area I feel Dove's Nest could improve on is the quality of the linen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Stunning! Verblyf was heerlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie S
1 nag
5.0
Okt 2025

Ideale halweghuis tussen tuis en die lughawe, vermy die verkeer op OR Tambo! Ja, baie dankie. Was heerlik gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shadrick Tshiamo M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Would love to continue booking at your guest house for all my stays in JHB. Warm welcome and hospitality was perfect. Enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Olga Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek

78 Gladiator Street, Rhodesfield, Kempton Park, 1621, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 99 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 06:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29af1194c38efe8197fd0192758886b78538d6c93c7974b9a703b5bac84323571d74e61df9e31fddedbf0e24e837a58dfc0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 78 Gladiator Street Rhodesfield 1621 Gauteng 021 201 8901 06:00-23:00 11:00 -26.12365632674 28.232615590096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang