4 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Ophelia Street, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Doyle's Self-catering Accommodation bied selfsorgverblyf op die gasheer se perseel in Kimberley. Die eenheid is gerieflik naby die lughawe en groot besienswaardighede geleë, en is geskik vir klein gesinne, enkelreisigers of 'n groep vriende.
Die eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n privaat ingang. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die leefarea 'n dubbelslaapbank het. Daar is 'n stort in die badkamer. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en 'n ketel toegerus. Bykomend het die eenheid 'n etenstafel, gratis WiFi en 'n TV waar gaste met hul eie Netflix- of DStv-besonderhede kan inteken. Onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Gaste kan nabygeleë winkelsentrums, of die geskiedkundige toeriste-besienswaardighede in die area besoek, waar hulle ook meer oor die plaaslike kultuur en erfenis kan leer.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Kenneth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 14 Ophelia Street, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Doyle's Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Ophelia Street, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang