Dream Beach Anri's Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Geen vuurwerke nie.
Geen rook binnenshuis nie.
Was asseblief sonbrandolies en -losies af, aangesien dit die linne kan vlek.
Gevlekte linne sal op die gas se koste vervang word (afgetrek van die breekskadedeposito).
Geen geraas tussen 22:00 en 07:00 nie.
Die gemeenskaplike swembad is nie omhein nie – wees asseblief waaksaam rondom nie-swemmers.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ponta Malongane Road, Ponta Do Oura, Mozambique, Inhambane Province
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang