- 25 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Nature Street, Farm Willow Grace Portion 21, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Dream River Lodge bied selfsorgverblyf en is geleë aan die rustige oewer van die Vaalrivier buite Parys, Vrystaat. Hierdie lodge is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige verblyf waar hulle die rivier en al sy aktiwiteite kan geniet.
Gaste het die keuse tussen 4 pragtig ingerigte chalets, afhangende van hul behoeftes. Die chalets beskik oor privaat ingange, patio's, kombuise, WiFi, gemaklike beddens, kraakvars linne en privaat badkamers. Linne en handdoeke word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n pooltafel, 'n welige tuin en toegang tot die rivier waar hulle kan swem en visvang. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Margaretha
Elizabeth ...
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 17 Nature Street, Farm Willow Grace Portion 21, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Dream River Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Nature Street, Farm Willow Grace Portion 21, Parys, 9585, Vrystaat
Sien kaart- 25 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang