Beskrywing
Hierdie kamer het slaapplek vir 2 gaste en is in die hoofgebou geleë. Die kamer kan saam met kamer 1 en 2 vir 'n groep van 6 gaste bespreek word. Kamer 3 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Daar is ook WiFi, lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Middle House waarvan hierdie kamer deel vorm het 'n gemeenskaplike kombuis met 'n mikrogolf, yskas, stoof, wasbak en kombuistafel. Gaste in Kamer 1, 2 en 3 mag dalk ook van hierdie geriewe gebruikmaak. Daar is ook 'n lieflike oopplan-sitarea en -eetkamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het slaapplek vir 2 gaste en is in die Middle House-gebou geleë. Die kamer kan saam met kamer 1 en 3 vir 'n groep van 6 gaste bespreek word. Kamer 2 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad wasbak en 'n toilet. Dit het ook 'n lieflike balkon met 'n uitsig oor die tuin. Daar is ook WiFi, lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Middle House waarvan hierdie kamer deel vorm het 'n gemeenskaplike kombuis met 'n mikrogolf, yskas, stoof, wasbak en kombuistafel. Gaste in Kamer 1, 2 en 3 mag dalk ook van hierdie geriewe gebruikmaak. Daar is ook 'n lieflike oopplan-sitarea en -eetkamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het slaapplek vir 2 gaste en is in die Middle House-gebou geleë. Die kamer kan saam met kamer 2 en 3 vir 'n groep van 6 gaste bespreek word. Kamer 1 het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook WiFi, lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Middle House waarvan hierdie kamer deel vorm het 'n gemeenskaplike kombuis met 'n mikrogolf, yskas, stoof, wasbak en kombuistafel. Gaste in Kamer 1, 2 en 3 mag dalk ook van hierdie geriewe gebruikmaak. Daar is ook 'n lieflike oopplan-sitarea en -eetkamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 3 gaste (2 volwassenes en 1 kind) op 'n dubbelbed en 1 enkelslaapbank wat slegs vir 'n kind geskik is, en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, mikrogolf, 'n ketel en wasbak toegerus. Daar is 'n slim-TV met sekere DStv-kanale, Netflix en Showmax en die eenheid bied toegang tot 'n stoep met 'n piekniektafel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind op 'n dubbelbed en 1 enkelslaapbank wat slegs vir 'n kind geskik is, en daar is 'n bad, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, mikrogolf, 'n ketel en wasbak toegerus. Daar is 'n slim-TV met sekere DStv-kanale, Netflix en Showmax en die eenheid bied toegang tot 'n stoep met 'n piekniektafel wat 'n uitsig oor die tuin het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 6 is 'n ruim kamer met slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kamer het sy eie ingang via 'n skuifdeur en lei na 'n balkon met 'n klein stoeptafel, 2 stoele en 'n uitsig oor die swembad. Die kamer het 'n uitsig oor die tuin, swembad en weivelde.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is Dreamriver se mees luukse en gewilde eenheid en jy sal niks meer uitsonderliks in die dorp as hierdie een vind nie! Hierdie moderne oopplan-selfsorg-gesinseenheid kan tot 4 persone akkommodeer en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is deel van die oopplan-kombuis en -eetkamer en is ingerig met 'n dubbelbed. Daar is 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer is ideaal vir 2 kinders en het 2 enkelbeddens; die inwoners van hierdie kamer moet deur die hoofslaapkamer loop om die badkamer te gebruik. Die oopplan-volledige kombuis bevat 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Die aangrensende leefarea het ook 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n slim-TV met DStv-kanale, Netflix en Showmax-programme. Die swembad en lapa met braaigeriewe is langs hierdie lieflike eenheid. Hierdie woonstel is warm en sonnig in die winter en koel in die somer - die ideale verblyf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié vrystaande eenheid is ideaal vir groter groepe, vriende of gesinne wat hul eie kamers wil hê. Dit beskik oor 3 slaapkamers, Kamer 1, 2 en 3, wat elk DStv, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe het. Daar is 'n ruim kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, kaste, yskas, wasbak en eetgerei toegerus is. Dit het 'n lieflike oopplan-eet en -sitarea met lugversorging en 'n stoep aan die voorkant met sambrele, tafels en stoele. Gaste het toegang tot WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale. Kamer 1 het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Kamer 2 het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Kamer 3 het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
38 Long Street, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang